About MDBP News
Julius Malema 640 2014/05/16
New Recruits in the South African Police Service 2014/05/16
Pinetown Police 2014/05/14
sun-eruption 2014/01/08

Lydenburg – Bad in ‘n Slaggat

January 7, 2014

0

Alison Botha and volunteer teacher Rosie Morrison recently published photos of Morrison taking a bath in one of the potholes on the R36

LYDENBURG – Mpumalanga se departement van vervoer het die agteruitgang van die R36 tussen Machadodorp en Mashishing (voorheen Lydenburg) aan swaar voertuie en reën toegeskryf. Dit het die laaste paar dae in die sosiale media gegons nadat SAPA verlede week berig het ’n vrou wou ’n punt bewys deur in een van die slaggate te […]

Posted in: Mpumalanga, Suid-Afrika

Officials act after woman takes bath in pothole

January 7, 2014

0

Alison Botha and volunteer teacher Rosie Morrison recently published photos of Morrison taking a bath in one of the potholes on the R36

LYDENBURG – Social media was abuzz following the story about a woman who decided to prove a point and take a bath in one of the potholes last week, a Sapa correspondent reported. The story made front-page headlines over the weekend. Lydenburg Guest Farm owner Alison Botha and volunteer teacher Rosie Morrison recently published photos […]

Posted in: Mpumalanga, South Africa

Noord-Kaap het 29 matrieks met 6 en 7 A’s

January 7, 2014

0

Education

KIMBERLEY – ’n Allemintige 29 leerlinge van verskeie skole in die uitgestrekte Noord-Kaap het onderskeidelik ses en sewe onderskeidings behaal. Die Hoërskool Kalahari op Kuruman het vier leerlinge met sewe onderskeidings gelewer. Die Hoërskool Diamantveld in Kimberley het drie leerlinge wat sewe en drie leerlinge wat ses onderskeidings behaal het. Een leerling van die Hoërskool Duineveld […]

Vermoorde man se lyk onder struik gevind

January 6, 2014

0

Polisie is tans besig om die toneel te fynkam waar 'n 75-jarige man op raaiselagtige wyse dood is.

KRUGERSDORP – ‘n 75-jarige man is vandag, 6 Januarie, omstreeks 11.59vm in sy tuin dood aangetref. Volgens Krugersdorp SAPD-woordvoerder konstabel Thepiso Mashale is die besonderhede rondom die man se dood nog vaag. Polisie sê die man word sedert Vrydag 3 Januarie vermis. Sy liggaam is onder ‘n struik gevind waar dit in komberse toegedraai was. […]

Posted in: Moord

The ANC’s Freedom Charter, was written by white communists

January 3, 2014

0

Nelson Mandela was at the time of his arrest in 1952, when this picture was taken in Algeria, a member of the SACP and the party's central committee. (Robben Island Mayibuye Archive)

“He who controls the past controls the future. He who controls the ­present controls the past.” Recent events made me think of these words by George Orwell, the novelist who had such insight into the methods of totalitarian governments. Within hours of Nelson Mandela’s death, the South African Communist Party (SACP) at last admitted what […]

Grondhervorming kan ons bevoordeel

December 2, 2013

0

Orania Spulpunt

RUBRIEK – Terwyl sekere politici van grondbesit ’n speelbal maak, probeer georganiseerde landbou om dit uit die politiek hou. Grondbesit word met voedselsekerheid en grondwetlike waarborge oor privaat eiendom verbind, om ’n herhaling van Zimbabwe te voorkom. As die magsverlies van 1994 ontleed word, is dit nie so duidelik dat hierdie die regte benadering is […]

The triumph of black racial communalism

December 1, 2013

0

Blacks Only Politics

OPINION – RW Johnson, formerly Director of the Helen Suzman Foundation in Johannesburg, says black racial communalism conquered Mandela, the ANC, then the SACP and now the Democratic Alliance (DA). The triumph of communalism During the middle 1990s I used to see Helen Suzman more or less weekly. Buoyed by her friendship with Mandela, Helen […]

Madonsela reports expose ‘plunder, rot’

December 1, 2013

0

Thuli Madonsela

JOHANNESBURG – Public Protector Thuli Madonsela’s preliminary reports on President Jacob Zuma’s administration is said to paint a shocking picture of plunder, patronage and rot among the highest echelons of government. Three preliminary reports issued by Madonsela expose gross misconduct, deceit, unlawful acts and corruption. The reports – into Zuma’s Nkandla home, Minister of Agriculture, […]

Paul Walker Dead at 40 – ‘Fast & Furious’ Star Dies in Car Crash

November 30, 2013

0

Paul Walker

PAUL WARKER has died at the age of 40 after he was involved in a single-car accident and explosion on Saturday (November 30) in Southern California, according to TMZ. The Fast and the Furious actor was in a Porsche when the driver lost control and slammed into a post or tree in Santa Clarita. The […]

Posted in: English Newsfeed, World

Twee groot tree vorentoe vir Afrikanerselfbeskikking

November 26, 2013

0

unponov

POLITIEK – Die VF Plus het op 21 November die erkenning van die Kleinfontein-nedersetting as kultuurgemeenskap deur die Gautengse Wetgewer verwelkom, het Jaco Mulder, VF Plus-LPW in Gauteng, gesê. Dit volg na ‘n omstrede ondersoek wat tydens November 2012 na die beweerde nie-toelating van SAPD-lede tot die perseel van Kleinfontein, in verslagvorm voor die Wetgewer […]

Selfbeskikking: Afrikaners moet mag konsentreer

November 20, 2013

0

Eendrag

RUBRIEK – Afrikaners is tradisioneel in staat om in afgeleë en ongunstige plekke te vestig en selfs te floreer. Die Kaap was reeds ’n afgeleë deel van ’n wêreldryk, maar die binneland het nuwe betekenis aan die begrip “afgeleë” besorg. Verbasend is nie die mate van verwildering wat soms ingetree het nie, maar die mate […]

Plaasaanval: Vrou met strykyster gemartel

November 17, 2013

0

Oom Ben (72) en sy vrou, Ina (68) Bossert

BRITS – Toe die aanvallers my vrou met ‘n strykyster teen haar wang brand, het ek die ergste verwag – en gedink hulle gaan ons ook doodskiet, vertel Ben Bossert nadat die egpaar verlede Saterdagaand op die plaas Bokfontein aangeval is. Oom Ben (72) en sy vrou, Ina (68), het rustig by die huis verkeer […]

How the government wasted nearly R31bn in spending

November 14, 2013

0

Terence Nombembe

SOUTH AFRICA – As Auditor-General Terence Nombembe released a report disclosing misspending of more than R30bn in public funds on Wednesday, it emerged that not one public servant so far has been prosecuted successfully for contravening the Public Finance Management Act. The act governs how taxpayers’ funds are to be handled, but has not led […]

Om as Afrikaners te stem

November 11, 2013

0

Vryheidsfront

POLITIEK – Die stelling is al gemaak dat Afrikaners weer moet leer om as Afrikaners te stem. Dit moet veel meer inhou as net ’n stem vir die Vryheidsfront Plus; dit moet spreek van ’n totale bewussyn van die penarie waarin Afrikaners verkeer en dat politieke mobilisasie ’n noodsaaklike deel van die herstelproses is. Om […]

Regse leier skuldig oor wapens

November 9, 2013

0

Andre-Visagie-en-seun

KIMBERLEY – André Visagie, die leier van die regse groep Geloftevolk Republikeine, is gister hier in die landdroshof aan die onwettige besit van vuurwapens, wapen-onderdele en ammunisie skuldig bevind. Sy seun, Jan (18), wat saam met hom aangekla is, is vrygespreek. ’n Vonnisdatum sal later bepaal word. Landdros Vernon Smith het in sy uitspraak gesê […]

Griekwastad: Verregse boer sê sy is glo betrokke

October 31, 2013

0

Cornelia de Wet

KIMBERLEY – Die Diamond Fields Advertiser (DFA) berig vanoggend dat `n verregse vroulike boer beweer dat sy deel was van `n moordbende wat verantwoordelik was vir die moord op die Steenkamp-gesin van Griekwastad. Cornelia de Wet, `n lid van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), het gister uit `n Kimberleyse tronk aan die koerant vertel wat glo […]